Skip to content

Donderdagaand: In ‘Die oorlogklavier’ word geheime ontrafel

RSG NOU

Donderdagaand: In ‘Die oorlogklavier’ word geheime ontrafel

Donderdagaand: In ‘Die oorlogklavier’ word geheime ontrafel

In Die oorlogklavier deur Christien Neser word luisteraars op 12 November op ’n reis deur tyd geneem.

’n Klavier wat al meer as ’n eeu in die Swanepoel-gesin se huis staan, word die sleutel tot ’n verhaal uit die Anglo-Boereoorlog. Die skoolgaande James ontdek ’n geskiedenis van sterk vroue, slim planne, oorlewing en liefde oor kontinente heen… En uiteindelik ook die oorsprong van sy eie naam en rooi hare.

Deel nou