Skip to content

POTGOOISNITTE

Historiese Almanak: Die dag van die groot leun

Historiese Almanak: Die dag van die groot leun

Kategorie: Op en Wakker2026-11-10

10 November 2026: Albé Grobbelaar praat oor ’n veldslag in België tydens die Eerste Wêreldoorlog. Hoewel Duitsland verloor het, is dit as ’n groot oorwinning voorgehou, en later deur die Nazi’s vir propaganda gebruik.