Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum: Matriekeksamen-knoeiery in Wes-Kaap

Spektrum: Matriekeksamen-knoeiery in Wes-Kaap

Kategorie: Spektrum2026-11-10

10 November 2026: Matriekeksamen-knoeiery steek kop uit in die Wes-Kaap. Vusimuzi Cat Matlala sit sy getuienis by die Madlanga-kommissie voort. Skietvoorvalle en -sterftes duur voort in Westbury aan Gauteng se Wes-Rand, ondanks polisie-ingryping en die ontplooiing van die Weermag.