Brandpunt: ActionSA gooi koue water op Helen Zille burgemeesterdroom
10 November 2026: ActionSA gooi koue water op Helen Zille se aspirasies om die volgende burgemeester van Johannesburg te word. ‘n Distrik in Douglas in die Noord-Kaap stem weer volgende week, nadat 100 stembriewe vernietig is. Die Springbokke maak reg vir ‘n taai stryd teen die Hane in Parys.
