Skip to content

POTGOOISNITTE

Tegnologie met Blaine: Skermtyd en blou lig

Kategorie: Tegnologie met Blaine 2026-11-12

12 November 2026: Hoeveel skermtyd is te veel? Kan die blou lig van jou selfoon jou slaap en welstand beïnvloed? Dr. Marlena Kruger praat oor die invloed van blou lig en skermtyd op ons slaap, gesondheid en geesteswelstand. Kuberkenner Pierre Jacobs gesels oor digitale tendense en aanlyngevare waarvoor ons hierdie feesseisoen op die uitkyk moet wees.