Skip to content

POTGOOISNITTE

RSG Landbou: Weeruiterstes wat gewasse onder erge stres plaas

Kategorie: RSG Landbou 2026-11-13

13 November 2026: Dr. Chanel Lombard, ‘n staatsveearts van die Wes-Kaap se Departement van Landbou, praat oor die onlangse uitbreking van Afrika-perdesiekte. Van 45 °C-hitte wat sitrusboorde in Citrusdal verskroei tot swaar reën wat tafeldruifwingerde benadeel, raak Suid-Afrikaanse produsente al hoe meer vertroud met een van die grootste uitdagings van moderne landbou – weeruiterstes wat gewasse onder erge fisiologiese stres plaas. Tegniese bemarkingspesialis vir biologiese gewasoplossings, Martin Booyens, verduidelik.