Hoe gaan dit met jou kind? 13 November 2026
Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale. Hy praat oor of jy ’n waaier of lugverkoeler die hele aand oor ’n kind kan laat waai; op watter ouderdom kan baba water kan begin drink; en dogtertjie van een jaar met skurfsiekte, of helpmykrap.