Wie is ek: Waarheen met jou lewe? Die donker kant van seerkry
13 November 2026: Almal lyk of hulle weet waarheen hulle op pad is… behalwe jy. Is dit normaal om steeds oor jou lewensrigting te wonder? En, wat gebeur wanneer seerkry in bitterheid, woede of ’n behoefte aan wraak verander?