Sterre in die kombuis: Elzette Maarschalk
Elzette Maarschalk het bekendheid verwerf met reekse soos Die Binnekring, Die Vierde Kabinet, Binnelanders en Die Vlakte Duskant Hebron. Vandag is sy die masjien agter die sanger, Joseph Clark. Sy praat oor ouer word, ouma wees en haar terugkeer na radio en TV. Sy deel ’n resep vir hoender met mango, Gemmer en lemoenlikeur.