Skip to content

POTGOOISNITTE

Só verryk Liedboek egpaar se stiltetyd

Kategorie: Binnekamer 2026-11-15

Ds. Theuns Kriek, wat ná 38 jaar in die bediening emeriteer, vertel hoe hy en sy vrou die Liedboek as deel van hulle stiltetyd gebruik.