Skip to content

POTGOOISNITTE

Ons en die onderwys: Stories vir elke kind – lees, luister en vertel

Kategorie: Ons en die Onderwys 2026-11-15

15 November 2026: Estel de Beer praat met Christelle Webb-Joubert oor die opvoedkundige waarde van lees, luister en stories vertel. Daarna hoor ons deel twee van Christelle se Woordfeesgesprek met Cheraldine van der Merwe, projekbestuurder van Vriende van Afrikaans.