Skip to content

POTGOOISNITTE

In die kollig 2 – 16 November 2026

Kategorie: Op en Wakker 2026-11-16

Die Suid-Koreaanse groep, BTS, het behoorlik koning gekraai by vanjaar se Nickelodeon Kids’ Choice Awards. Die groep het die toekenning vir gunsteling-musiekgroep gewen. Hullr album, ARIRANG, as gunsteling-album aangewys.