Skip to content

POTGOOISNITTE

Wilbur Smith se Irma Stern-skildery onder die hamer

Kategorie: Op en Wakker 2026-11-16

Van Suid-Afrika se grootste kunstenaars, soos Irma Stern, Maggie Laubser, Pierneef, Alexis Preller en Erik Laubscher, kom môreaand op ‘n veiling van Strauss & Co. onder die hamer. Een van Stern se skilderye uit die tydperk toe sy in die destydse Kongo gereis het, kom uit die versameling van die wêreldbekende skrywer, wyle Wilbur Smith. Ons praat hieroor met Wilhelm van Rensburg van Strauss & Co.