Skip to content

POTGOOISNITTE

Land en Sand: Koos Malan

Kategorie: Land en Sand 2026-11-17

Die konstitusionele juris en kommentator, professor Koos Malan, het onlangs konserwatiewes én progressiewes ontsteld gehad met sy mening dat die VF Plus dieselfde pad stap as die destydse Nasionale Party, wat later die Nuwe Nasionale Party geword het. Hy laat kommentators gereeld na hulle penne gryp om te reageer op sy artikels in die media. Pieter Steyn het land en sand met hom gesels oor sy grootwordjare in ‘n spoorweghuis, die Grondwet wat volgens hom verhef word tot religie, suksesvolle enklawes soos residenisële landgoedere, en waarom hy meen Orania is nie ‘n suksesvolle enklawe is nie.