Die aktrise Glenn Close en regisseur Ridley Scott is onder die rolprentbedryf se voorste kunstenaars wat tydens die Governor’s Awards met ere-Oscars vereer is.