17 November 2026: Albé Grobbelaar praat oor ‘n boek oor Rock Hudson, wat uitgeleen is en nooit aan die wettige eienaar terugbesorg is nie.