Skip to content

POTGOOISNITTE

KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 44

Kategorie: Middagvervolgverhaal 2026-11-17

Marnus spot Xander oor sy blou oog, en dit vererger die spanning tussen hulle. Hy herhaal dat hy eendag die hele kloof sal besit en dat niks hom sal keer nie.