Skip to content

POTGOOISNITTE

Skrywers en boeke: Riana Scheepers oor kinderboeke; Leonie van Rensburg vier 45 jaar in boekbedryf

Kategorie: Skrywers en Boeke 2026-11-18

18 November 2026: Ilse Salzwedel gesels met Leonie van Rensburg van Graffiti-boeke oor haar 45 jaar in die boekbedryf. Riana Scheepers vertel vir Christelle Webb-Joubert hoekom sy haar deesdae toespits op die skryf van kinderboeke. Johan Myburg gesels in sy internasionale bydraes oor die wenners van die Baillie Gifford-prys, die Goldsmithsprys en die Bookerprys.