Skip to content

POTGOOISNITTE

Tegnologie met Blaine: Kan jy jou oë en ore nog vertrou?

Kategorie: Tegnologie met Blaine 2026-11-19

19 November 2026: Wat as KI die woorde wat iemand tydens ’n regstreekse uitsending sê, kan verander – en selfs sy lipbewegings daarby kan aanpas? Dit klink soos wetenskapsfiksie, maar ’n nuwe Microsoft-patentaansoek wys hoe so iets moontlik kan werk. Wat beteken dit vir die waarheid, vertroue en die toekoms van kommunikasie?