Monitor: Het Helen Zille die aftog geblaas?
20 November 2026: Ons praat met die teen-bendegroep, PAGAD, oor sy strategie in Kaapstad. Die ANC, ActionSA, die EFF en die MK-Party skuif al hoe nader aan koalisievorming, terwyl Helen Zille volgens berigte die aftog blaas. Paspoortaansoeke is nou sonder afspraak by banke beskikbaar.