Skip to content

POTGOOISNITTE

Sterre en planete: SpaceX maak geskiedenis met Mechazilla-toring; Swift-ruimteleskoop se einde

Kategorie: Sterre en Planete 2026-11-22

22 November 2026: SpaceX het geskiedenis gemaak deur Starship uit die lug te vang met die Mechazilla-toring. Die Swift-ruimteleskoop het teruggeval aarde toe, en in die atmosfeer uitgebrand. Die span vertel hoe waardevol hierdie sending was vir navorsing van vinnige waarnemings oor verskeie golflengtes van kortstondige en hoë-energie kosmiese gebeurtenisse.