Spektrum: Verkiesing van Johannesburg-burgemeester dalk vertraag
23 November 2026: Die verkiesing van ‘n nuwe burgemeester vir die Johannesburg Metro kan dalk vertraag word. Opeenhopings by Durban se hawe vertraag kleinhandelaars se voorraad vir die feesseisoen. Geen ooreenkoms is by die COP 31-klimaatsberaad bereik nie.