Skip to content

POTGOOISNITTE

Sterre in die kombuis: Paul du Toit

Kategorie: Saterdag Sprankel 2026-11-21

Paul du Toit het destyds bekendheid verwerf as Malan Koster in die sepie, Binnelanders. Hy het ook vir ‘n ruk lank homself in Kanada gevestig, maar is terug in Sui-Afrika. Hy deel ‘n eg Suid-Afrikaanse dis wat hy baie mis wanneer hy in die buiteland is – rooibostee-gerookte snoek.