Dis nie aldag dat ‘n mens op ‘n jong dirigent afkom nie, en boonop een wat reeds op ‘n jong ouderdom heelwat vermag het. Terrance April gesels met Chevonne Plaatjies.