Skip to content

POTGOOISNITTE

Spektrum: Kommer oor aflegging van onderwysers

Kategorie: Spektrum 2026-11-25

25 November 2026: Ons praat met ‘n regskenner oor die tersydestelling van die Phala Phala-paneelverslag. Kommer oor afleggings van onderwysers in verskeie provinsies. Ons bespreek die jongste koalisie-onderhandelings met twee ontleders.