Skip to content

POTGOOISNITTE

KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 50

Kategorie: Middagvervolgverhaal 2026-11-25

Die assessore ondersoek die inbraak by Lek My Roomys, en Neels wonder of Xander genoeg versekering uitgeneem het. Dan vra hy vir Klara ‘n onverwagte vraag by God’s Window.