Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt: SA dokumentêr wen Internasionale Emmy

Kategorie: Brandpunt 2026-11-25

25 November 2026: Die verslag van die Artikel 89-paneel oor die Phala Phala-saak is tersyde gestel. Kindergeweld is onder die vergrootglas. ‘n Suid-Afrikaanse dokumentêr oor draadkarre wen ‘n Internasionale Emmy-toekenning.