Skip to content

POTGOOISNITTE

KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 51

Kategorie: Middagvervolgverhaal 2026-11-26

Xander vertel vir Klara hy vermoed dat hy onder sabotasie deurgeloop het, en het ook ook ‘n gesprek met Marnus wat probeer om later die beherende aandeel in sy se roomysplek te kry.