Spektrum: Koalisiegesprekke duur voort in Gauteng
26 November 2026: Koalisiegesprekke duur voort in Gauteng se metro’s. Dit neem tans tot 20 dae vir skepe om hulle vrag in die Durban-hawe af te laai – ons praat oor die risiko vir die land se ekonomie. Kommer dat duisende werksgeleenthede in die slag sal bly indien die suikerreus, Tongaat Hulett, vou.