Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt: Wes-Kaapse damvlakke staan tans op 72%

Kategorie: Brandpunt 2026-11-26

26 November 2026: Die voormalige kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, sê Suid-Afrika se pogings om korrupsie te bekamp, word gekniehalter. Onderwys en ekonomiese opheffing is die fokus van vanjaar se Hoerikwaggo-indaba wat deur Kaapse Forum aangebied word. Emmanuel Tshituka sien daarna uit om dalk sy buiging vir die Springbokke Sondag in Londen te maak.