Skip to content

Rooibos is op pad na die buitenste ruim

RSG NOU

Rooibos is op pad na die buitenste ruim

Rooibos is op pad na die buitenste ruim

Rooibos is op pad na die buitenste ruim. In Desember vanjaar word rooibossade deur Amerikaanse ruimtevaarders na die ruimte gestuur, waar navorsing gedoen word om te bepaal wat die effek daarvan op die sade is.

Om ‘n landbounavorser in die moderne era te wees, is interessant en van groot waarde om voedelsekuriteit te verseker. Ons praat met Annalene Swanepoel, die wetenskaplike bestuurder van die plantdirektoraat by die Departement van Landbou in die Wes-Kaap, en Liezl Mackenzie, ‘n Geografiese Inligtingstelsel-tegnikus by dieselfde departement.

Deel nou