Ons en die onderwys: Nagraadse Onderwyssertifikaat
29 November 2026: Estel de Beer praat met dr. Lizanne de Villiers, senior dosent in Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde, oor die Nagraadse Onderwyssertifikaat (NGOS). Alumnus Juan Theron en huidige student Michelle de Lange deel ook hulle perspektiewe op dié roete na die onderwys.