Skip to content

POTGOOISNITTE

Sterre en planete: Desember se naghemel

Kategorie: Sterre en Planete 2026-11-29

29 November 2026: Johan le Roux vertel wat Desember se naghemel vir obs inhou. Ons kyk ons terug in die geskiedenis van vroeë ruimtesendings, asook die gebeure by sterrewagte in Johannesburg, Kaapstad, Sutherland en Durban.