‘n Leraar bring ‘n boodskap uit die Bybel.
Pastoor Sonja Goldberg, geestelike leier by die Familiekerk Bottelary, Brackenfell.
Pastoor Vasti Burger van die AGS Echo-gemeente in Centurion.
Dr. Flip Loots van Pretoria.
Ds. Johan Schoonraad, gemeenteleier by die Worcester Christen Gemeente.
Ds. Landi Botha van die NG Kerk Lyttelton in Centurion.
Dr. Sebastiaan van Dyk, verantwoordelik vir die SA Gemeente in die Verenigde Koninkryk.