‘n Leraar bring ‘n boodskap uit die Bybel.
Prof. Stephan Joubert van die eKerk.
Pastore Danie Lodder en Caleb Barkhuizen van Dei Gratia in Pierre van Ryneveld, Centurion.
Prof. Shai Mulder, dekaan van Back to the Bible Mission in Barberton.
Ds. Dirkie van der Spuy, voormalige predikant van Moreleta Kerk, en tans aan die stuur van die Dirkie van der Spuy Bediening op sosiale media.
Pastoor Anton Coetzee van LCF Gemeente in Vanderbijlpark.
Ds. Lukie Dercksen van die Rietfontein Baptiste Kerk.