Wiele 3 Oktober 2026
Nico Smit praat motorsake.
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Kameraman en fotograaf Dirk Smit vertel van die Kgalagadi-oorgrenspark.
Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in ‘n lushof te omskep.
Collins Rex neem ons om die wêreld om al die verskillende soorte ontbyte te probeer. Ons eerste stop is in Viëtnam vir beesvleis-pho.
Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.
Andries Maree het die jongste hengelnuus.