Skip to content

Driesestig

Potgooi

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Colin Fluxman (Deel 1)

Colin Fluxman (Deel 1)

Kategorie: Driesestig2026-08-26

Jy sal hom onthou as destydse SAUK TV-nuusleser en aanbieder van die gewilde misdaadprogram, Police File. Hy was ook omroeper en programbestuurder van die eerstydse Springbok Radio. Colin Fluxman woon al langer as 30 jaar in Amerika, waar hy as steeds sy ding doen as stemkunstenaar. Hy is ‘n pa van vyf en oupa van sewe. Haidee Muller-Isaacs het hom op ‘n heel interessante manier opgespoor…

Dorpsgeheime: Calvinia se reuse posbus

Dorpsgeheime: Calvinia se reuse posbus

Kategorie: Driesestig2026-08-26

Dr. Ervin Coetzee vertel vir Martelize Brink van Calvinia se reuse posbus, die grootste in die wêreld.

Verkoelde brakkiepakkies vir Japan se honde

Verkoelde brakkiepakkies vir Japan se honde

Kategorie: Driesestig2026-08-26

In Japan verkoop hulle klere vir honde, wat help teen die hitte. Battery-aangedrewe waaiers blaas lug oor ys in die halsband voor dit oor die hond sirkuleer.

Êrens oorsee: Viëtnam

Êrens oorsee: Viëtnam

Kategorie: Driesestig2026-08-25

Jurgie Schoeman vertel van die lewe in Viëtnam. Hy sê dit is daardie tyd van die jaar wanneer rys geoes word.

Anthea se storie

Anthea se storie

Kategorie: Driesestig2026-08-25

Haidee Muller-Isaacs gesels met Groeipyne se Anthea Fredericks, wat ook ‘n nuusskrywer is by die SAUK. Sy vertel van haar kleurryke joernalistieke loopbaan, en die verlies van die liefde van haar lewe in 2021.

Medalje-moles

Medalje-moles

Kategorie: Driesestig2026-08-25

Daar was ‘n glips met die ontwerp van die Syndey-marathon se medaljes. In plaas van Sydney se Allianz Stadion verskyn München in Duitsland se Allianz Arena saam met ander Sydneybakens op die medalje.