Skip to content

Spektrum

Potgooi

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Spektrum: Waarnemende bestuurshoof van Onderstepoort Biologiese Produkte geskors

Spektrum: Waarnemende bestuurshoof van Onderstepoort Biologiese Produkte geskors

Kategorie: Spektrum2026-09-07

7 September 2026: Die geregtelike ondersoek na die dood van Anele Tembe word in die Kaapstad-landdroshof voortgesit. Die waarnemende bestuurshoof van Onderstepoort Biologiese Produkte geskors, hangende ‘n ondersoek. Sommige skole verbied matrieks wat hulle wangedra, om hulle matriekafskeid by te woon.

Spektrum: AGOA tot 2028 verleng

Spektrum: AGOA tot 2028 verleng

Kategorie: Spektrum2026-09-04

4 September 2026: Die AGOA-ooreenkoms word tot 2028 verleng. Aansoeke vir skoolplasings in Gauteng vir graad een en agt leerlinge in 2027, sluit vandag. Die Vryheidsfront Plus wys Franco De Lange as sy burgemeesterskandidaat in Johannesburg aan.

Spektrum: Tongaat Hulett sukkel om produsente betyds te betaal

Spektrum: Tongaat Hulett sukkel om produsente betyds te betaal

Kategorie: Spektrum2026-09-03

3 September 2026: Die minister van basiese onderwys skort die implementering van ‘n nuwe handboekkatalogus vir die grondslagfase tydelik op. Tongaat Hulett sukkel om suikerrietprodusente betyds te betaal. Die jaarlange nasionale ingryping in die Ditsobotla-munisipaliteit in Noordwes is onder die vergrootglas.

Spektrum: El Niño kan lei tot bo-normale temperature in die lente

Spektrum: El Niño kan lei tot bo-normale temperature in die lente

Kategorie: Spektrum2026-09-02

2 September 2026: Die hooggeregshof in Kaapstad hoor die president se aansoek aan vir die hersiening van die Artikel 89-paneel se verslag oor die Phala Phala-aangeleentheid. Operasie Prosper gaan nou bendeleiers teiken. Die Weerdiens waarsku dat ‘n sterk El Niño-verskynsel, bo-normale temperature in die lente kan veroorsaak.

Spektrum: Waarskuwing oor Rotavirus

Spektrum: Waarskuwing oor Rotavirus

Kategorie: Spektrum2026-09-01

1 September 2026: Wie is Leonard Lekgetho, die nuwe hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid? ‘n Waarskuwing oor die voorkoms van die Rotavirus by kinders jonger as vyf jaar. Dis Lentedag, maar koue en reën is op pad na groot dele van die land.

Spektrum: Kommer oor koringoes in die Swartland

Spektrum: Kommer oor koringoes in die Swartland

Kategorie: Spektrum2026-08-31

31 Augustus 2026: Twee oudpresidente se Konstitusionele Hof-aansoek van die hand gewys. Kommer oor die droogte se impak op die koringoes in die Swartland. Rassie maak die Bok-span vir Saterdag bekend.