Skip to content

Spesiale uitsending

Potgooi

Spesiale uitsending

Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Dr. Lin-Mari de Klerk-Lorist en Rudi Lorist

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Dr. Lin-Mari de Klerk-Lorist en Rudi Lorist

Kategorie: Spesiale uitsending2026-05-30

Lin-Mari de Klerk-Lorist is die hoofstaatsveearts van die Krugerwildtuin, en haar man Rudi Lorist, is ‘n veldwagter, gids, en een van Skukuza-gholfklub se voorste spelers. Hulle vertel vir Derrich Gardner van hulle lewe in die park.

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Joep Stevens

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Joep Stevens

Kategorie: Spesiale uitsending2026-05-30

Derrich Gardner praat met Joep Stevens, ‘n Krugerwildtuin-legende, wat dekades lank ‘n band met die park het.

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Paul Colditz

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Paul Colditz

Kategorie: Spesiale uitsending2026-05-30

Paul Colditz, die voormalige voorsitter van Sanparke se Ereveldwagters, vertel van sy lang pad met SANParke en die Krugerwildtuin.

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Cathy Dreyer

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Cathy Dreyer

Kategorie: Spesiale uitsending2026-05-30

Derrich Gardner praat met Cathy Dreyer, die hoofveldwagter van die Krugerwildtuin, oor haar ervaring in die land se oudste nasionale park.

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Willie Aucamp

Nasionale Krugerwildtuin – 100 jaar: Willie Aucamp

Kategorie: Spesiale uitsending2026-05-30

Derrich Gardner praat met Willie Aucamp, die Minister van Omgewingsake, Bosbou en Visserye, oor die oudste nasionale park in Suid-Afrika, wat op 31 Mei 2026 sy eeufees vier.

Radiodrama Meestersklas met Kobus Burger en Johan Rademan

Radiodrama Meestersklas met Kobus Burger en Johan Rademan

Kategorie: Spesiale uitsending2026-04-22

Kobus Burger, RSG se programbestuurder en lank werksaam as uitvoerende dramaregisseur, gesels met Johan Rademan, wat meer as 30g jaar se ervaring met radiodramas het. Hierdie meestersklas voorsien skrywers van raad, wenke en hulpbronne ter voorbereiding en die skryf van ‘n radiodrama vir vanjaar en en toekomstige radiodramaskryfkompetisies.