Skip to content

RSG begin eie Whatsapp-kanaal

RSG NOU

RSG begin eie Whatsapp-kanaal

RSG begin eie Whatsapp-kanaal

Sluit nou aan by die amptelike RSG Whatsapp channel; klik net op hierdie skakel:

https://whatsapp.com/channel/0029VaBEWwXJP21DVXQHKP21

Dis ‘n geriefilke platform waar jy brokkies nuus sal ontvang oor jou gunsteling radiostasie, inligting oor musiekprogramme, dokumentêre, radiodramas, eksklusiewe video’s en foto’s en kompetisies wat jy nie kan misloop nie.

 

 

 

 

Deel nou