Skip to content

Groeipyne: hoe weet jy as daar fout is met jou kind se gehoor en spraak?

RSG NOU

Groeipyne: hoe weet jy as daar fout is met jou kind se gehoor en spraak?

Gehoor en spraak is belangrike aspekte van ‘n kind se ontwikkeling. Hoe weet ons as daar fout is? Hoe kan die probleem aangepak word? Oudioloog en spraakterapeut Agneta Grove gee raad.

Deel nou