Skip to content

POTGOOISNITTE

Gesondheid 16 April 2025

Gesondheid 16 April 2025

Kategorie: Gesondheid2025-04-16

Daar is die afgelope 30 jaar soveel vordering gemaak in die behandeling van reumatoïede artritis dat dokters nou min gevalle sien waar pasiënte in rolstoele is. Wat is reumatoïede artritis, hoe word dit gediagnoseer en hoe kan dit nou met middels beheer word?