Selfdood is 4e grootste oorsaak dood onder jong mans Sondag 29 Junie 2025 Het jy geweet dat selfmoord die vierdie grootste oorsaak is van dood onder jong mans tussen die ouderdom van 15 en 24? Barrie Ferreira kyk na die geestestoestand van jong mans in Suid-Afrika. Kompas 27 Junie 2025