Skip to content

2025 RSG-radiodramaskryfkompetisie in samewerking met die ATKV

Kompetisie

2025 RSG-radiodramaskryfkompetisie in samewerking met die ATKV

Dis vanjaar die 29ste jaar wat die RSG-radiodramaskryfkompetisie aangebied word. Dit bied ‘n platform vir talentvolle skrywers om hulle kreatiwiteit ten toon te stel, en hulle stories tot lewe te bring deur die boeiende medium van radio. Met ʼn totale pryspoel van R115 000 bied vanjaar se kompetisie aansienlike pryse vir deelnemers. Klik HIER vir meer inligting.

  • Laai kompetisiereëls HIER af.
  • Laai handleiding HIER af.
  • Laai skryfwenke HIER af.
  • Laai inligting oor skryfskole HIER af.

Kompetisie-inskrywing: https://forms.gle/11n1BcXMoqitY51g6

Registreer hier vir die slypskool: https://forms.gle/hcig775UUfQ6jjtE8

17/ 03 / 2025
-
31 / 07 / 2025

Voriges

#Gesluit
Sluitingsdatum:
01/08/2026

Daar is nou ’n bonusprys van R5 000 op die spel, én jy staan steeds ’n kans om later vanjaar R200 000 of ’n splinternuwe motor te wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
10/07/2026

Een gelukkige RSG-luisteraar en sy/haar metgesel kan ’n ekslusiewe ervaring by Klein Karoo Klassique wen ter waarde van R15 500!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
05/06/2026

Een paartjie kan ‘n BBP-prys wen om Tollie Parton by Emperors Palace se Theatre of Marcellus in Kemptonpark te sien op 12 Junie 2026.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
30/06/2026

RSG en die ATKV vier vanjaar met trots die dertigste radiodramaskryfkompetisie. En om hierdie mylpaal te gedenk, gaan daar in die 2026-kompetisie meer prysgeld én wenners wees.