Kompetisie
Verdubbel jou kanse om motor te wen met RSG-Beeld-Kinderfonds!
As jy R50 skenk, sal jy nou 2 inskrywings kry. As jy R200 gee, sal jy 10 inskrywings kry om ’n motor te wen! Die aanbod geld tot en met 4 Oktober 2025. R15,000 is ook op die spel as jy in totaal R1 600 of meer skenk.
Jou donasie help kinders in nood.
Beeld-Kinderfonds, ABSA-tjekrekening 2840157329. Gebruik jou selfoonnommer as verwysing vir bevestiging van inskrywings.
Al die inligting, reëls en kaartbetalingsopsies is by www.beeldkinderfonds.co.za en https://www.facebook.com/Beeld-Kinderfonds-286782468069605/. Rig navrae aan 061-479-4791 of info@beeldkinderfonds.co.za
Die kompetisie sluit op 5 November 2025, en die wenner word op 11 November 2025 getrek.
29/ 09 / 2025
-
05 / 10 / 2025