Skip to content

Dis jou laaste kans om ’n splinternuwe nuwe motor te wen!

Kompetisie

Dis jou laaste kans om ’n splinternuwe nuwe motor te wen!

Jou donasie help kinders in nood.

MAAK SO OM DEEL TE NEEM: Skenk R50 vir een inskrywing, of R200 vir 5 inskrywings - dis een ekstra inskrywing!  R15 000 is ook op die spel as jy in totaal R1 600 of meer skenk.

Beeld-Kinderfonds, ABSA, tjekrekeningnommer 2840157329. Gebruik jou selfoonnommer as verwysing vir bevestiging van inskrywings.

Al die inligting, reëls en kaartbetalingsopsies is by www.beeldkinderfonds.co.za en https://www.facebook.com/Beeld-Kinderfonds-286782468069605/

Rig navrae aan 061-479-4791 of info@beeldkinderfonds.co.za

Sluiting: 5 November
Trekking: 11 November

27/ 10 / 2025
-
05 / 11 / 2025

Voriges

Sluitingsdatum:
30/06/2026

RSG en die ATKV vier vanjaar met trots die dertigste radiodramaskryfkompetisie. En om hierdie mylpaal te gedenk, gaan daar in die 2026-kompetisie meer prysgeld én wenners wees.

Sluitingsdatum:
27/02/2026

Jy kan jou deel van R100 000 en LIV Gholftoernooi-kaartjies wen.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
21/02/2026

Een paartjie kan ‘n wonderlike BBP-prys wen om Tollie Parton by Emperors se Theatre of Marcellus in Johannesburg te gaan sien op 22 Februarie 2026.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
19/12/2025

RSG en Lefra Produksies gee ‘n wonderlike Kersgeskenk weg! Een gelukkige luisteraar kan ‘n binnekajuit vir twee aanboord die MSC Opera en die Oppiwater Kunstefees wen.