Kompetisie
'n Pryspakket vir twee: Ouma is op pad!
Margit Meyer-Rödenbeck se geliefde karakter, Ouma van Garies, is op pad na die Theatre of Marcellus by Emperors Palace! Met Coenraad Rall agter die klavier, kan jy haar in aksie sien op Sondag 24 Augustus om 15:00.
Lefra Produksies gee ’n ongelooflike pryspakket vir twee persone weg om OUMA IS OP PAD te sien op Sondag 24 Augustus! Die prys sluit in:
- BBP-kaartjies na die vertoning
- Verblyf in die 5-ster Peermont D’oreale Grande Hotel
- Middagete, aandete & ontbyt
- ’n Kans om Ouma te ontmoet
- Speelbewyse van Emperors Palace
Geen ekstra uitgawes is ingesluit nie.
Bepalings en voorwaardes geld.
Maak seker jy skakel in op RSG om uit te vind hoe jy kan wen!
09/ 08 / 2025
-
15 / 08 / 2025