Skip to content

‘n Pryspakket vir twee: Ouma is op pad!

Kompetisie

'n Pryspakket vir twee: Ouma is op pad!

Margit Meyer-Rödenbeck se geliefde karakter, Ouma van Garies, is op pad na die Theatre of Marcellus by Emperors Palace! Met Coenraad Rall agter die klavier, kan jy haar in aksie sien op Sondag 24 Augustus om 15:00.

Lefra Produksies gee ’n ongelooflike pryspakket vir twee persone weg om OUMA IS OP PAD te sien op Sondag 24 Augustus! Die prys sluit in:

  • BBP-kaartjies na die vertoning
  • Verblyf in die 5-ster Peermont D’oreale Grande Hotel
  • Middagete, aandete & ontbyt
  • ’n Kans om Ouma te ontmoet
  • Speelbewyse van Emperors Palace

Geen ekstra uitgawes is ingesluit nie.

Bepalings en voorwaardes geld.

Maak seker jy skakel in op RSG om uit te vind hoe jy kan wen!

09/ 08 / 2025
-
15 / 08 / 2025

Voriges

#Gesluit
Sluitingsdatum:
24/09/2026

Kiek die RSG- en Virseker-Kultuurkaravaan, en jy wen dalk R 5000!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
31/08/2026

Daar is nou ’n bonusprys van R5 000 op die spel, én jy staan steeds ’n kans om later vanjaar R200 000 of ’n splinternuwe motor te wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
21/08/2026

Een paartjie kan ‘n wonderlike BBP-prys wen om Francois van Coke by Emperors se Theatre of Marcellus te gaan kyk op 23 Augustus 2026 om 15:00.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
10/07/2026

Een gelukkige RSG-luisteraar en sy/haar metgesel kan ’n ekslusiewe ervaring by Klein Karoo Klassique wen ter waarde van R15 500!