Skip to content

Staan die kans om R5 000 met Momentum te wen! 

Kompetisie

Staan die kans om R5 000 met Momentum te wen!

Suid-Afrikaners maak gewoonlik staat op gevoel, en familie en vriende se raad wanneer hulle besluite oor geldsake moet neem. Dit lei egter dikwels tot teleurstelling. RSG en Momentum wil jou mening hoor oor waarom konteks so belangrik is by die neem van finansiële besluite. Nie almal se finansiële behoeftes en doelwitte is dieselfde nie, so konteks is van kardinale belang. Dis hier waar Momentum 'n groot rol kan speel - finansiële advies pasgemaak vir jou. En jy kan R5 000 wen met die komplimente van Momentum deur net die finansiële konteks te verstaan. Deel jou siening van 4 tot 6 Augustus in Spitstyd, en staan die kans R5 000 te wen1 Bepalings en voorwaardes geld.

04/ 08 / 2025
-
06 / 08 / 2025

Voriges

Sluitingsdatum:
30/06/2026

RSG en die ATKV vier vanjaar met trots die dertigste radiodramaskryfkompetisie. En om hierdie mylpaal te gedenk, gaan daar in die 2026-kompetisie meer prysgeld én wenners wees.

Sluitingsdatum:
27/02/2026

Jy kan jou deel van R100 000 en LIV Gholftoernooi-kaartjies wen.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
21/02/2026

Een paartjie kan ‘n wonderlike BBP-prys wen om Tollie Parton by Emperors se Theatre of Marcellus in Johannesburg te gaan sien op 22 Februarie 2026.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
19/12/2025

RSG en Lefra Produksies gee ‘n wonderlike Kersgeskenk weg! Een gelukkige luisteraar kan ‘n binnekajuit vir twee aanboord die MSC Opera en die Oppiwater Kunstefees wen.