Skip to content

Staan ‘n kans om jou gedeelte van R30 000 én ‘n Mazda CX-30 te wen!

Kompetisie

Staan ‘n kans om jou gedeelte van R30 000 én ‘n Mazda CX-30 te wen!

Hulle sê mos “alle goeie dinge kom in drieë”, en in die Wen! Wen! Wen! Met Virseker-kompetisie op RSG bied ons jou drie maniere om te wen, drie redes om in te skryf en drie keer die opwinding!

 

Skryf hieronder in, en as iemand van Op en Wakker jou van 30 Maart tot 2 April bel, antwoord met: “Wen, wen, wen met Virseker” vir jou kans om R3 000 los te slaan!

 

Kry ‘n verpligtingsvrye kwotasie, en jou prysgeld kan verdubbel word tot R6 000! En, as jy ‘n verpligtingsvrye kwotasie gekry het, kry jy ook 10 inskrywings in die gelukkigetrekking vir ‘n Mazda CX-30, ter waarde R579 400!

 

Skryf sommer nou in, en onthou om jou verpligtinsvrye kwotasie te kry vir jou kans om te “Wen! Wen! Wen! Met Virseker”, slegs op RSG.

 

Virseker is ‘n produk van Auto & General, ‘n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en FDV.

 

Klik HIER om in te skryf

 

26/ 03 / 2026
-
03 / 04 / 2026

Voriges

#Gesluit
Sluitingsdatum:
01/08/2026

Daar is nou ’n bonusprys van R5 000 op die spel, én jy staan steeds ’n kans om later vanjaar R200 000 of ’n splinternuwe motor te wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
10/07/2026

Een gelukkige RSG-luisteraar en sy/haar metgesel kan ’n ekslusiewe ervaring by Klein Karoo Klassique wen ter waarde van R15 500!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
05/06/2026

Een paartjie kan ‘n BBP-prys wen om Tollie Parton by Emperors Palace se Theatre of Marcellus in Kemptonpark te sien op 12 Junie 2026.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
30/06/2026

RSG en die ATKV vier vanjaar met trots die dertigste radiodramaskryfkompetisie. En om hierdie mylpaal te gedenk, gaan daar in die 2026-kompetisie meer prysgeld én wenners wees.